pixel

MENU

inner page large view
See Purchase Options
Wiskunde Grade 11 CAPS and IEB Aligned

ALLES WAT JY NODIG HET OM IN JOU EKSAMENS UIT TE BLINK

Visuele opsommings

Diagramme, beelde en grafieke maak ingewikkelde begrippe en inligting maklik om te verstaan en te leer.

Voorbeelde van eksamenvrae

Oefening maak die meester! Raak vertroud met voorbeelde van die eksamenvrae in voorbereiding op die ware Jakob.

Nuttige riglyne vir nasienwerk

’n Begrip van die manier waarop eksamenvrae nagesien word, sal jou help om dit beter te kan beantwoord.

In lyn met CAPS en IEB

Dit maak nie saak watter skool jy bywoon nie, jy sal alles wat jy moet weet in die studiegids kry.

Revision Icon

UITSTEKENDE HERSIENINGSINSTRUMENT

Al die inhoud en vaardighede wat jy vir die eksamens benodig word uitvoerig in jou Ace It! Studiegids gedek. Jy kan teen jou eie pas en in jou tyd deur die jaar se leerplan vorder. Daar is Vinnige Vasvrae na elke afdeling om jou begrip te toets, wat jou beheer gee oor die afdelings waarop jy moet fokus.

Ace It! help jou ook om aan algemene probleemgebiede te slyp, waarvoor jou onderwyser dalk nie die tyd sal hê nie. Eerder as om die gedeeltes oor te slaan wat jy nie heeltemal snap nie, kan jy jou leerwerk self ter hand neem en Ace It! in jou eie tyd gebruik om seker te maak jy kry dit reg.

Jy kan Ace It! dwarsdeur die jaar gebruik om jou skoolhandboek en onderwyser se aantekeninge aan te vul. Andersyds kan jy dit vir hersiening voor die eksamen gebruik. Hoe jy ook al besluit om dit te gebruik, is Ace It! die enigste studiegids wat jy benodig.

ONTWIKKEL JOU WISKUNDE KENNIS en VAARDIGHEDE VIR UITSTEKENDE EKSAMEN UITSLAE

Of jy nou teruggesak het of bloot ’n sterk fondament vir Wiskunde wil opbou, Ace it! Wiskunde Graad 11 sal jou kan help. Tesame met uitgebreide beskrywings om die Wiskunde te help verstaan, verskyn daar bewerkte voorbeelde om jou te help om Wiskundige vaardighede te ontwikkel. Daar is ook deurgaans vrae om jou te help om toe te pas wat jy geleer het. Jou resultate kan nie anders as om met Ace it! Wiskunde Graad 11 te verbeter nie.

Bou op jou vaardighede wat verband hou met funksies, waarskynlikheid en algebra, en skerp ook jou finansiële wiskunde vaardighede in. Hersiening van die werk wat vroeër in die graad gedek is word vir sekere afdelings verskaf ten einde seker te maak dat jy ten volle op die nuwe inhoud voorberei word. Getalpatrone en statistiek is ander kommerwekkende gebiede vir eksaminators en met behulp van die uitgebreide bewerkte voorbeelde en vrae in Ace it! Wiskunde Graad 11, sal jy jou Graad 11-eksamen knap en met vertroue kan skryf.

File Icons
File Icons
File Icons

START ACING YOUR EXAMS NOW - SELECT A PURCHASE OPTION

You will require the eduReader application to read ebooks.
You will not be able to print an ebook.


Ander Ace It! katalogusse

Rekeningkunde
Business Studies
Geskiedenis
Isizulu (FAL)
Physical Sciences
Copyright 2024 Ace it! Study Guides | Terms of service